Juf Lombies
teaches Afrikaans
(And some English)
Welkom by Juf Lombies se blad vir Afrikaans (en 'n bietjie Engels). Welcome to Juf Lombies' page for Afrikaans (and a bit of English) Hier sal ek 'n verskeidenheid taal oefeninge en videos beskikbaar stel om jou te help om gereed te wees vir die Afrikaanse eksamen. Here, a variety of language exercises and videos will be made available to help you be ready for the Afrikaans exam. Die primêre teikengroep wat die meeste hierby sal baat is die leerder wat Afrikaans as tweede taal neem op sekondêre vlak. The primary target group who will benefit the most is the learner who takes Afrikaans as a second language on secondary level.